DJ Ossewa

Stukkie Van Der Merwe

DJ Ossewa

chords Easy easy

by  TERR_SCHMITZ

save to print version add songbook text version e-mail correct tuner
chordsukulelecavacokeyboardtabbassdrumsharmonicaflute Guitar Pro
close

there isn't a video lesson for this song

chords

Stukkie Van Der Merwe

	  		
Intro C G C G 

verse 1 
                         C 
Hoor die donner om die draai 
                       G 
Vreesaanjaend soos n haai 
G        
Dra geen helmet of n hoed 
                         C 
Want sy mullet pas hom goed 

C 
Silver buckle op sy belt 
                    G 
Bakkies Botha is held 
G 
Vir sy breakfast drink hy bier 
                     C 
Hy't haar foto teen muur 

tabchorus
C Hy vry na stukkie van der merwe F Sy bly daar anderkant die blouberge G Cane en cola by die braai G Al haar poedels is gedye C En haar toonnaels groen geverwe G C Hy vry na stukkie van der merwe F Sy bly daar anderkant die blouberge G Met haar menthol sigaret G Opgesoefte hemelbed C G Bly sy alles wat hy het, bly sy alles wat hy het
tab
verse 2 C Hy's die brand in brannewyn G Die geraas in stilfontein G Hy's die blaf in elke brak C Hy's die slym in elke slak C Braai sy wors onder die brug G Iron maiden op sy rug G Rugby rewwe maak hom suur C Tune sy engin met plesier
tabchorus
C Hy vry na stukkie van der merwe F Sy bly daar anderkant die blouberge G Cane en cola by die braai G Al haar poedels is gedye C En haar toonnaels groen geverwe G C Hy vry na stukkie van der merwe F Sy bly daar anderkant die blouberge G Met haar menthol sigaret G Opgesoefte hemelbed C Bly sy alles wat hy het, bly sy alles wat hy het
tab
Bridge Oh oh oh oh F C Brannas in die hanne as hy engines opbou G C Draai sy das om sy kop as sy beste pel trou F C Saterdag middag span hy uit by die dam D G en hy drink uit sy boot op sy favourite span D Yeah!! verse 3 D Hoor die donner om die draai A Vreesaanjaend soos n haai A Dra geen helmet of n hoed D Want sy mullet pas hom goed D al is hy geen miljoener A n model of super ster A bly hy steeds n goeie bra D vir sy pelle en vir haar
tabchorus
A D Hy vry na stukkie van der merwe G Sy bly daar anderkant die blouberge A Cane en cola by die braai A Al haar poedels is gedye D En haar toonnaels groen geverwe A D Hy vry na stukkie van der merwe G Sy bly daar anderkant die blouberge A Met haar menthol sigaret A Opgesoefte hemelbed D Bly sy alles wat hy het, bly sy alles wat hy het A D Hy vry na stukkie van der merwe G Sy bly daar anderkant die blouberge A Cane en cola by die braai A Al haar poedels is gedye D En haar toonnaels groen geverwe A D Hy vry na stukkie van der merwe G Sy bly daar anderkant die blouberge A Met haar menthol sigaret A Opgesoefte hemelbed D Bly sy alles wat hy het, bly sy alles wat hy het
tab
Outro A Met haar menthol sigaret A Opgesoefte hemelbed A Bly sy alles wat hy het, STOP PLAYING bly sy alles wat hy het

Full key step upFull key step up
Half key step upHalf key step up
Half key step downHalf key step down
Full key step downFull key step down
auto scroll beats size up size down change color hide chords simplify chords drawings columns
tab show chords e-chords YouTube Clip e-chords hide all tabs e-chords go to top tab