Juan Boucher

Deurskynend

Juan Boucher

Cavaco chords Easy level Easy
ADVERTISING
Intro 
A 
A  Dmaj7 


 
A                       A 
  Al wat ek hoor is jou woord, 
                  Dmaj7  Dmaj7 
Maar jou woord lê noord. 
 

 
A                       A 
  Al wat ek sien is die son, 
                             Dmaj7  Dmaj7 
Dis jy wat soos 'n sonneblom op kom. 
 

 
F#m                           E 
  Jy raak my in my ribbekas, 
   {E}* 
Onthou jy waar jou hande was? 
 

 
A 
Want jy lyk soos jouself, deurskynend, 
                    Dmaj7  Dmaj7 
Ek dink jy's iemand anders. 
A 
Het jy die leuens geleen sonder jou sjarme heen, 
                   Dmaj7  Dmaj7 
Kon jy die wind verander? 
F#m                            E 
 Want ek kan net hier sit saam jou, 
                        A 
Tot die sonsak my oë toevou. 
 

 
A                          A 
  Ek soek eers 'n skaars balein, 
                  Dmaj7  Dmaj7 
Ek vou oor jou kakebeen lyn. 
 

 
A                      A 
   Sing my beloftes en wense, 
                          Dmaj7  Dmaj7 
Die her sal jou skoon kom was. 
 

 
F#m                              E 
 Sou jy ooit by iemand anders lê? 
      {E}* 
En jy wag tot ek hom jammer sê. 
 

 
A 
Want jy lyk soos jouself, deurskynend, 
                    Dmaj7  Dmaj7 
Ek dink jy's iemand anders. 
A 
Het jy die leuens geleen sonder jou sjarme heen, 
                   Dmaj7  Dmaj7 
Kon jy die wind verander? 
F#m                             E 
  Want ek kan net hier sit saam jou, 
                        A 
Tot die sonsak my oë toevou.  


{Instrumental} 
A   Dmaj7 
A   Dmaj7 


 
A 
Want jy lyk soos jouself, deurskynend, 
                    Dmaj7  Dmaj7 
Ek dink jy's iemand anders. 
A 
Het jy die leuens geleen sonder jou sjarme heen, 
                   Dmaj7  Dmaj7 
Kon jy die wind verander? 
F#m                            E 
 Want ek kan net hier sit saam jou, 
                        A    A 
Tot die sonsak my oë toevou. 
 

Outro 
A
ADVERTISING