Melktert Kommissie

home > Melktert K... > chords

Tiener Chords

Melktert Kommissie

Difficulty: nolevelnolevel

by pieti101

tuner correct add songbook print version text version rtf version e-mail
chordsukulelecavacokeyboardtabbassdrumsharmonicsflute Guitar Pro
chords

Tiener

Key:  D More
Tiener Key G#G#
Tiener Key AA
Tiener Key A#A#
Tiener Key BB
Tiener Key CC(one step down)
Tiener Key C#C#(half step down)
Tiener Key DD(original key)
Tiener Key D#D#(half step up)
Tiener Key EE(one step up)
Tiener Key FF
Tiener Key F#F#
Tiener Key GG
	  Intro : G D C D X4 

D     G	        D 	 
Hulle noem haar tiener, 
      C		D 	 
hulle noem haar moodswing 
D      G	D	  C		D 
Sy het 'n pienk wekker en fluff op haar pen 
     G		     D	 
Sy's mal oor Britney Spears 
	C		  D 
en maak misbruik van haar tears 
	 G	      D 
en as sy een wens kon kry 
	    C	       D 
sou sy soos Twiggy wou wees 
tabchorus
G D C D Twee koffies en 'n cheap hotel G D is al wat ek nodig het C D G om haar van die wÍreld te vertel D C D G D 'n CNN program, 'n dag in Afghanistan C D G sonder 'n man
tab
Sy't gegaan van 'n A-cup na 'n C 'n regte Barbie-wannabe fake alles, fake personality haar favourite line is: "Why Me?" saans dink sy aan haar perfekte prins met die wit selfoon en die 007 ringtone sy's 'n sad case, washout rinse haar klere in perfume sy wonder of sy iets kan raak en loop dan naak voor onderwysers wat hul maak braak want sy lyk heel swaaaak ten spyte van al die cosmetics, synthetics, pathetic energetic bitch sy is 'n walking, talking stuk plastic en al wat sy kan spel is kitsch Chorus: Twee koffies en 'n cheap hotel is al wat ek nodig het om haar van die wÍreld te vertel 'n CNN program, 'n dag in Afghanistan sonder 'n man Sy luister Koos Kombuis CDs maar sÍ sy haat Andre le Toit sy dra baie kort rokkies maar is niemand se nooi sy tuit haar lippe terwyl sy loop en enigiets met 'n prys wil sy koop Chorus: Twee koffies en 'n cheap hotel is al wat ek nodig het om haar van die wÍreld te vertel 'n CNN program, 'n dag in Afghanistan sonder 'n man

Request the video "Tiener"  -  Send "Tiener" Ringtone to your Cell

there isn't a video lesson for this song

request
Full key step upFull key step up
Half key step upHalf key step up
Half key step downHalf key step down
Full key step downFull key step down
e-chords
Search
auto scroll beats size up size down change color hide chords simplify chords drawings columns
tab show chords e-chords YouTube Clip e-chords hide all tabs e-chords go to top tab